frase-boek



Een bladsy Fraseboek

Een bladsy Fraseboek is geskepdeur kundiges van Flarus vertaling maatskappy. Redakteurs en vertalers wat moedertaal sprekers van tale is het in die projek deelgeneem. Ons het nie die doel gehad om 'n volskaalse fraseboek vir alle moontlikke gevalle te skep nie. Dit sluit net die mees noodsaaklike frases met vertaling en transkripsie in.

Net 3 sekondes!

In die samestelling van die fraseboek was ons gelei deur een eenvoudige reël – die soek na ʼn frase moet nie langer as 3 sekondes duur nie. Ons redakteurs was opsoek na ʼn kompromie. As die fraseboek baie frases bevat, neem die soek na ʼn nodige frase tyd en dit raak moeilik om ʼn gesprek te handhaaf, as dit min het, dan sal die behoorlike uitdrukking dalk nie daar wees nie. As gevolg hiervan, het ons ʼn fraseboek geskep uit 200 mees gebruikte frases in alle tale.

Om die fraseboek uit te druk, kies:

"Een bladsy Fraseboek" - hierdie is jou kompakte, gerieflike en praktiese hulp in kommunikasie